Meisie Wat Haar Potlood Kou Lyrics Karen Zoid

Subscribe for Newsletter!

Karen Zoid Lyrics - Meisie Wat Haar Potlood Kou Lyrics

Meisie Wat Haar Potlood Kou Lyrics

By

Karen Zoid

Meisie wat haar potlood kou
Dink bietjie te veel
Dan snipper die verf af
En gaan sit in haar keel,
Dit onderbreek haar dagdroom, Sy vergeet wat sy wou se
Maar die meisie wat haar potlood kou
Weet wat sy wil he

As jou pad dalk sou kruis, met die meisie wat haar potlood kou
Dan's daar een ding wat jy moet weet
Dans's daar een ding wat jy moet onthou
Sy ken jou dalk....alreeds

Die meisie wat haar potlood kou, se vir my sy huil nie
(unsure of this lyric) My oe is klaar blou

Ek huil sommer oor enige iets
En soms dink ek aan jou..

As jou pad dalk sou kruis, met die meisie wat haar potlood kou
Dan's daar een ding wat jy moet weet
Dans's daar een ding wat jy moet onthou
Sy ken jou dalk....alreeds

5 paintings het jy geverf
Jeff Buckley Halleluja
Tot jy vir my 'n pel uitkerf

As jou pad dalk sou kruis, met die meisie wat haar potlood kou
Dan's daar een ding wat jy moet weet
Dans's daar een ding wat jy moet onthou
Sy ken jou dalk....alreeds

Apr 23, 2009 Administrator